My Boodskap aan Suid-Afrika

Dit is my boodskap aan Suid-Afrika. Geweld teen vroue en kinders is ‘n baie ernstige probleem en dit is ons almal se probleem.

Kinders word ontvoer. Kinders soos Amy-Leigh de Jager. Kinders word vermoor. Kinders soos Nathlia Pienaar. Vroue word vermoor. Vroue soos Meghan Cremer.

Ons moet almal vandag bid en hoop vir ‘n daadwerklike oplossing. Vroue en kinders is weerloos. Vroue en kinders is nie veilig nie.

Ek vra vir elke liewe Suid-Afrikaner om te bid vir ons vroue en kinders want dit kan nie so aangaan nie. Hierde epidemie raak ons almal.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s